Meer oor ons
 
 
Wie is ons
 
 
 

Trekkerwerf is 'n webportaal waar verkopers van landbou-werktuie hul goedere teen 'n billike tarief kan adverteer. Trekkerwerf.co.za is 'n Landbouweekblad-inisiatief.

 
 
 
 
Besigheidsvennote
 
 
 

Trekkerwerf.co.za is die eiendom van Landbouweekblad. Die webwerf word deur Landbouweekblad se internet-personeel bestuur.

Die aanlyn-betaling van advertensies op Trekkerwerf word deur MyGate (www.mygate.co.za) gehanteer. MyGate is 'n geregistreerde diensverskaffer vir veilige internet-transaksies.

 
 
 
 
Besoekers
 
 
 

Webgebruikers wat belang stel in nuwe en gebruikte landbou-werktuie kan die webwerf besoek om na advertensies te kyk.

 


Trekkerverkope blom in Desember

Trekkerverkope in Desember was 72% hoër as die getal eenhede wat verlede Desember verkoop is.
Lees meer

Lae-koste trekkers na SA

Twee reekse lae-koste trekkers, Tafe- en Claas se LS-reeks, word tans in Suid-Afrika versprei, sê Barloworld.
Lees meer

Pronk in John Deere-klere

Of jy nou meeste van jou tyd op ’n trekker in die landerye spandeer of in jou motor op die hoofweë deurbring – John Deere se klerereeks het iets wat in elkeen se smaak sal val.
Lees meer

Kopers wees op die uitkyk:
Trekkerwerf kan nooit 'n volledige indruk van die betrokke werktuig verskaf nie. Dis bloot 'n digitale medium om kopers en verkopers met mekaar in verbinding te bring. Kopers moet hulself vergewis van die toestand van die masjinerie.
Verkopers wees op die uitkyk:
Trekkerwerf is 'n digitale advertensiemedium waar betaling vir die advertensie die enigste elektroniese transaksie is wat plaasvind. Die werklike verhandelingstransaksie tussen koper en verkoper bly u eie verantwoordelikheid.

Trekkerwerf is 'n webtuiste waar voornemende verkopers landboumasjinerie kan adverteer. Advertensies kos R70 stuk (BTW ingesluit) en dit word vir 'n maand op die webtuiste gehou, waarna dit outomaties verval. Kontak ons   
Trekkerwerf
Posbus 1802
Kaapstad
8000
Tel:
Fax:
E-pos:
021 406 2516
021 406 2940
cornelia.vdmerwe@landbou.com
Kopiereg © 2008 trekkerwerf.co.za Tuis | Kategorie | Meer oor ons | Hoe werk dit | Kontak ons | Terme en voorwaardes
by Revive
close X